| Modulekode | LAT 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Latynse literatuurstudie en oudhede ‘n Seleksie uit die Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Regs- en patristiese tekste kan ook ingesluit word. Romeinse geskiedenis. ‘n Seleksie uit die Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Regs- en patristiese tekste kan ook ingesluit word. ‘n Studie van die Romeinse antikwiteite en daaglikse lewe. Romeinse geskiedenis. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | LAT 310 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App